Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Stakings: OTM'e kan droogloop, waarsku bank

2012-09-29 07:44
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Capitec-bank het sy kliënte gewaarsku dat die landwye staking in die vervoerbedryf kan veroorsaak dat kitsbanke uit kontant uit hardloop.

Volgens die bank kniehalter die staking die aflewering van kontant aan kitsbanke, het RSG Saterdag berig.

Die radiostasie 567 Cape Talk het ook in die week reeds berig dat kliënte van Standard Bank nie die volle bedrae geld wat hulle by kitsbanke gevra het, kon trek nie.

Die aflewering van brandstof en ander noodsaaklike goedere word ook deur die staking geraak.

Die Padvragbestuursvereniging (RFEA) het die hof Vrydag genader vir 'n interdik wat geweld deur stakende werkers verbied na ’n toename in geweld en intimidasie sedert die staking begin het.

Die vereniging wil hê die hof moet die staking as onwettig verklaar.

Die saak duur Maandag voort.

Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: ekonomie  |  stakings  |  banke
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
16 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Desmond Landsberg sê... Jeremy en sommer Joexxi ook, het julle al gehoor van die ekstra myl saam loop? Het julle? Byvoorbeeld net 'n klein gedagte, het enige van julle al julle plaaslike Belastingbetalersvereniging se vergaderings bygewoon en julle stemme dik gemaak? O daar is nie so iets by julle nie nè? Waarom stig julle nie een nie en kry op die manier insae in julle plaaslike rade se werkinge nie? O, ek sien, ander kan dit mos doen. Daar is mos ander mense wat dit vir julle sal doen. Julle houding jeens julle land stink as julle dink dat om belastings te betaal is die einde van goeie burgerskap. Maar ek het vergeet, in die ou Suid-Afrika is alles dan vir julle gedoen. Word wakker uit julle drome mense, Suid-Afrika sal nie weer so werk nie en ons sal elkeen meer as ons deel moet doen om dinge te laat werk. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Buccleuch - 10:39 AM
    Road name: N3 Northbound
    ACCIDENT on the side of the carriageway at the Buccleuch Interchange - expect delays
  • Wednesday Midrand - 10:34 AM
    Road name: R55 Southbound
    DELAYS can be expected approaching Allandale Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.