Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Staking in Wes-Kaap ‘nie verby’

2013-01-17 11:29
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die plaaswerkerstaking in die Wes-Kaap is nie opgeskort nie, het die Black Association of the Wine and Spirit Industry (Bawsi) Donderdag gesê.

“Die staking in die provinsie sal voortgaan totdat ‘n ooreenkoms vir beter lone en die beskerming van werkers bereik word,” het Nosey Pieterse, president van Bawsi en die algemene sekretaris van die Building and Allied Workers Union of SA (Bawusa), gesê.

“Werkers wat terugkeer loop ‘n groot risiko. Hulle gaan terug na wraaksugtige boere, meer afleggings, viktimisasie en intimidasie, dieselfde ou lewe, dieselfde ou geld.”

Pieterse, wat sê hy verteenwoordig duisende stakende werkers, het van ‘n voorbeeld van viktimisasie in Piket-Bo-Berg vertel.

Boere in die gebied het werkers glo Dinsdag genooi om terug te keer werk toe en met hul terugkeer is 41 van hulle afgedank.

Die Congress of SA Trade Unions (Cosatu) het Woensdag bekendgemaak dat die staking vir ‘n week afgelas sal word.

Tony Ehrenreich, die provinsiale sekretarris, het gesê die staking sal volgende Woensdag voortgaan, behalwe as Agri SA tot sekere voorwaardes instem.

“Die enigste ding waaroor Agri SA eintlik moet saamstem is dat hulle nie werkers sal viktimiseer omdat hulle opstaan en betoog teen die loon van R69 per dag nie.”

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: stakings  |  plaaswerkers
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
23 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Gert Jansen sê... En ek het gedog hulle is dan besig om Johannesburg the verbeter en regtemaak. Ek het dit gehoor op n program oor tv in Australia waar hulle dan klomp geld gaan spandeer om dit optegradeer. Dit is baie sad om dit the hoor hoe dit regtig agteruit gegaan het. En ek het gedink om terug te kom na SA dit klink nie vir my of dit lekker daar gaan nie. Hoe gaan dit in Kaapstad die moederstad is dit nog okay Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.