Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Staking by Gold Fields duur voort

2012-09-17 17:31
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Staking by Gold Fields se KDC-Wes-skagte by Carletonville aan die Wes-Rand het Maandag voortgeduur, het Sven Lunsche, woordvoerder vir die maatskappy, gesê.

“Die werkers het nie teruggekeer werk toe nie,” het Lunsche gesê.

Die maatskappy sal voortgaan om te onderhandel met die National Union of Mineworkers (NUM) wat die stakende werkers verteenwoordig.

NUM verteenwoordig sowat 80% van die 15 000 werknemers wat nie werk nie.

“Ons hoop om binnekort vordering te maak,” het hy gesê.

Lunsche sê dit kan dalk stadiger vorder as wat hulle gehoop het, aangesien die NUM se nasionale leierskap by Cosatu se 11de nasionale konferensie in Midrand was.

Die situasie oor die naweek was oor die algemeen stil, maar twee mynwerkers wat Sondag werk toe wou gaan, is gewelddadig aangerand.

“Voorvalle van intimidasie het gisteraand (Sondagaand) plaasgevind,” het Lunsche gesê.

“Dit gaan nou beter met hulle. Hulle het behandeling ontvang,” het hy gesê.

Die staking het verlede Sondag begin.

– Volg Nuus24 op Twitter 

- SAPA

Lees meer oor: stakings  |  myne
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Seg Wie sê... Johan Bester ek weet Mal Giel se koppie raas, maar ek sien joune en Joexxi is nie ver agter hom nie. Jy is reg omtrent jou stelling dat ontsnap het. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday City Deep - 15:33 PM
    Road name: Heidelberg Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houer Road
  • Wednesday City Deep - 15:32 PM
    Road name: Heidelberg Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Outspan Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.