Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Stakers ontwrig vervoerdienste

2013-01-09 08:10
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Stakers het Woensdagoggend in die Wolesley-gebied vragmotors en busse gedwing om terug te draai om te verhoed dat plaaswerkers wat nie staak nie, by die werk uitkom, het die SABC berig.

Hulle het ook 'n pad na 'n nabygeleë informele nedersetting versper.

Intussen het boere in die Hexriviervallei private sekuriteitspersoneel aangestel om hulle eiendom teen stakers te beskerm.

Wes-Kaapse plaaswerkers het laat verlede jaar begin staak, en geëis dat hulle lone van R69 na R150 per dag verhoog word. Hulle het ook op 'n beter grondhervormingsprogram aangedring.

Twee mense is dood en miljoene rande se skade is aangerig in die staking, wat van 27 Augustus tot 4 Desember voortgeduur het. Die staking is daarna afgelas, maar word Woensdag hervat.

– Is jy op die toneel? Laai jou storie of foto's, of stuur dit na terugvoer@nuus24.com.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: wolseley  |  de doorns  |  plaaswerkers  |  stakings
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
19 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Boer Sal Ek Bly sê... die klomp sal nie! want ons is mos BOERE! hul noem net nou en dan die Moorde op ons BOERE! hul steek dit WEG! al waarvoor ons BOERE goed is - is om te SORG! n wit security wag vermoor om by n kluis uit te kom toe hul nie kon slaag nie! toe vat hul die vermoorde kind se selfoon, en dit is nie n R 100 000 werd nie! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Berea - 12:54 PM
    Road name: Tudhope Avenue
    ACCIDENT at York Street - expect delays
  • Wednesday Midrand - 12:39 PM
    Road name: N1 Northbound
    VELD FIRE with poor visibility before the Samrand Road exit - turn on headlights, reduce speeds and drive with care
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.