Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Stakers 'kom in vrede'

2013-01-18 12:43
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Stakende plaaswerkers gaan volgende Donderdag in De Doorns aan 'n opmars deelneem om ‘n “beleidsdokument vir vreedsame stakings” te oorhandig,” het die Food and Allied Workers' Union (Fawu) gesê.

“Ons gaan na die polisie en boere om hierdie beleid aan hulle te oorhandig. Ons gaan voort met die staking, maar ons probeer ‘n nuwe beleid,” het Monwabisi Kondile, ‘n winkelassistent van Fawu, gesê.

“Die hele Suid-Afrika dink ons is kriminele, maar ons is nie. Dit gaan nie oor geweld om iets op te los nie. Ons kom in vrede om dinge op te los.”

Kondile sê hul vra steeds vir ‘n dagloon van R150. Hulle is egter bereid om te onderhandel en hulle sal selfs na 'n aanbod tussen R120 en R130 oorweeg.

“Ons wil vrede aan beide kante hê. Ons wil onderhandel,” het hy gesê.

Sowat 3 000 werkers sal na verwagting aan die betoging deelneem wat omstreeks 11:00 Donderdag sal begin. Werkers gaan na die polisiestasie in De Doorns loop.

Kondile sê werkers kan ‘n agterpad gebruik vir die betoging, eerder as om van die N1 gebruik te maak. Die N1 was teen Vrydag nog gesluit weens die betogings.

“Ons wil nie [verkeer op] die N1 ontwrig nie, want dit is ‘n nasionale pad en ons verstaan dit.”

Duisende stakende werkers het Donderdag vir kilometers langs die N1 betoog.

Sapa het aanvanklik berig dat die opmars Vrydag sal plaasvind. Dié berig is bygewerk om die nuwe datum te reflekteer.

"Daar was verwarring onder ons verteenwoordigers. Maar hierdie opmars sal op 24 Januarie (volgende Donderdag) na die De Doorns-polisiestasie beweeg," het Sandile Keni, 'n organiseerder, gesê. 

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: de doorns  |  plaaswerkers  |  stakings
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
17 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Pieter Buys sê... Ek hoop iemand sal die integriteit het(DA) om de verslag te betwis!!!!!!! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.