Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Staatsrede: Zuma moet rigting gee oor onderwys

2013-02-14 08:15
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die onderwysorganisasie Equal Education het gesê pres. Jacob Zuma moet sy staatsrede Donderdagaand gebruik om ernstig oor die uitdagings vir onderwys in Suid-Afrika te praat.

"Soos die regering nader beweeg aan die verkiesing in 2014, sal hulle gevra word wat hulle gedoen het om die gehalte van onderwys te verbeter en om die gaping tussen voormalige Model C-skole en ou swart skole te verklein," het die organisasie Dinsdagoggend in 'n verklaring gesê.

"Oudpres. Thabo Mbeki en pres. Zuma het albei gesê daar sal met skole in modderhutte weggedoen word. Baie min vordering is gemaak, wat leerders dwing om met hulle onderrig voort te gaan in onvanpaste strukture."

Daar is steeds 495 skole in modderhutte in die land, het die organisasie gesê. Volgens EE is planne in 2011 aangekondig om dié skole te vervang, maar geen vordering is gemaak nie.

"Hulle het befondsing ontvang om dié 495 skole teen 2014 te herbou. Hulle het 49 modderhutskole in die Oos-Kaap geïdentifiseer wat teen die einde van die 2011/2012- finansiële jaar herbou sou word," het die organisasie gesê.

"Teen die einde van die jaar het hulle nog nie een van daardie skole [herbou] nie."

Baie skole het ook nie water, sanitasiegeriewe en elektrisiteit nie, het die groep gesê.

Die land het 24 793 gewone skole. Altesaam 3 544 van dié skole het nie elektrisiteit nie, en 804 daarvan het net sporadies krag.

Meer as 2 000 skole het geen watertoevoer nie en nog 2 611 skole se watertoevoer is onbetroubaar, het die organisasie gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: jacob zuma  |  staatsrede
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
14 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Joy-Marie Joubert sê... Sterkte aan die family,ons dink aan julle.RIP. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Cost Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R380000 - R400000

Direcctor of Finance

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R1200000 - R1700000

Financial Manager

Centurion
Communicate Cape Town IT
R600000 - R700000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.