Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Staatsamptenare 'moet foute erken'

2012-07-29 16:58
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Obed Bapela, adjunkminister van prestasiemonitering en evaluasie in die presidensie, het gesê staatsamptenare wat weet hulle het foute begaan moet dié foute erken en die poste ontruim.

Bapela het Sondag die regering se Moral Regeneration Movement in Boksburg toegespreek.

"Kom ons bou morele waardes wat sê as ek eendag iets verkeerd doen, sal ek die eerste persoon wees om dit in die openbaar te erken, om verskoning te vra en die pos verlaat," het hy gesê.

"Vandag as ons verkeerd is, gaan ons voort asof niks gebeur het nie."

Hy het gesê die land benodig leiers met genoeg morele waardes om hul foute te erken en wat mense met beter kwalifikasies toelaat om die werk te doen.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: obed bapela  |  sa politiek
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
15 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Cindy Lehmkuhl sê... Sterkte aan haar familie en vriende. Mag God julle deur hierdie moeilike tyd dra. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Hurlingham - 08:51 AM
    Road name: William Nicol Drive Southbound
    DELAYS between Hurlingham and Sandton
  • Friday Fourways - 08:49 AM
    Road name: N1 Southbound
    DELAYS approaching the William Nicol Drive exit due to faulty traffic lights off the Highway at Leslie Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Management Accountant

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R550000 - R600000

Management Accountant

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R450000 - R500000

Management accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.