Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Staatsamptenaar vas oor versekeringsbedrog

2013-01-12 08:30
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – 'n Amptenaar van die departement van binnelandse sake in Isipingo wat na bewering by 'n versekeringsbedrogspul betrokke was, is Vrydag in hegtenis geneem, het die KwaZulu-Natalse polisie gesê.

Die 29-jarige amptenaar is die sesde verdagte wat na bewering betrokke was by die sindikaat, wat geld van ander mense se begrafnispolisse gesteel het, het kol. Vincent Mdunge in 'n verklaring gesê.

Die sindikaat het na bewering lewende mense se identiteitsdokumente gebruik om hulle as oorlede by die departement te registreer.

R50 000 is uit een man se begrafnispolis by die Momentum-versekeringsmaatskappy gesteel.

Die polisie het die eerste lid van die sindikaat, Jackson Zungu, op 12 Desember in Pinetown in hegtenis geneem.

John Mhlangu van Stanger is kort daarna aangekeer. Mhlangu het na bewering die mense se besonderhede aan Zungu verskaf.

Sibongiseni Thabethe en Mbongeni Majola is op 13 Desember in Durban in hegtenis geneem. Thabethe is verlede jaar in Oktober in verband met 'n soortgelyke misdaad aangekeer.

'n Vyfde verdagte, Patros Dlamini, is op 14 Desember in hegtenis geneem.

Die jongste verdagte wat aangekeer is, het na bewering die nodige vorms van die departement gesteel, en dan die lewende teiken se besonderhede geregistreer sodat 'n doodsertifikaat verkry kan word.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: bedrog  |  misdaad
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
12 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

DeonvanRensburg sê... Beheptheid met die Nazi's is ongesond. Anti-psigotiese medisyne help partykeer Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Intermediate Business Developer

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Finance
Market Related

IntermediateSharePoint Developer

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Finance
Market Related

Objective C Mobile Developer

West Rand
Communicate Cape Town Finance
R550000 - R600000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.