Staat se diamant-mpy bankrot, sê VF+

2011-03-10 15:23
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Die staat se diamant-mynmaatskappy is effektief bankrot.

"Indien mens ooit ‘n bewys wou hê wat met ons land se myne sou gebeur indien dit genasionaliseer word, hoef mens net na die Alexkor-fiasko te kyk,” het adv. Anton Alberts, die Vryheidsfront Plus se parlementêre woordvoerder oor mineralebronne, gesê.

Volgens die Ouditeur-Generaal se oudit uitkomste verslag vir 2009/2010 het die maatskappy nie genoeg kontantreserwes om aan sy operasionele kontantvloei-vereistes te voldoen nie.

Die Ouditeur-Generaal het ook ernstige bedenkinge oor die staatsmaatskappy se vermoë om as 'n besigheid in die langtermyn voort te bestaan, indien daar nie ‘n vennootskap met die plaaslike gemeenskap aangegaan word en met volhoubare mynaktiwiteite begin word nie.

“Hierdie bevinding moet gelees word teen die agtergrond van sekere elemente in die ANC, veral onder die 'reuse intellektuele leierskap' van Julius Malema, wat aan die mense van Suid-Afrika voorskryf dat die nasionalisering van myne in belang van almal sal wees.

“Malema het verlede naweek weer gesê dat tot 60% van myne genasionaliseer moet word, met spesifieke verwysing na Anglo-American,” het Alberts bygevoeg.

Die VF Plus het vrae in die parlement aan die minister van mineralebronne gestel waarin gevra word hoe die staat se mynmaatskappye befonds word.

Indien belastingbetalers se geld gebruik word, sal dit 'n skande wees en sal die party verdere stappe oorweeg om die vermorsing te staak.

Volg Nuus24 op Twitter

- Nuus24

Lees meer oor: regering  |  nasionalisering  |  myne

Lewer kommentaar op hierdie artikel
29 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

mummy.dearest.9 sê... Ek dink nie die Mkwanazi vent is baie gewild in die regering nie. Eish. Sterkte, want hulle SAL jou probeer uitwerk. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.6 Base PU
2010
R 94,995.00

LAND ROVER

DISCOVERY GS TD5 AT
2003
R 99,990.00

NISSAN

NP200 1.6 Base PU
2009
R 92,500.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.