Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Kinders van St. Helenabaai 'vergiftig'

2012-07-26 15:34
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – AfriForum gaan gevaarlike gasvrystellings van verskeie visfabrieke in St. Helenabaai aanspreek, het die burgerregte-organisasie in ‘n verklaring gesê.

Dit volg op ‘n “desperate pleidooi” deur die plaaslike gemeenskap om die "vergiftiging" van kinders in skole en dagsorg-sentrums oorkant die straat van die fabrieke stop te sit.

Lillian Alberts, ‘n lid van die organisasie, het in die verklaring gesê die inwoners van St. Helena Baai en aangrensende gebiede is die “slagoffers van omgewingmisdaad.”

“Die publiek se gesondheid is na bewering in gevaar as gevolg van die groot hoeveelheid giftige vrystellings, insluitend waterstofsulfied (H2S) wat in die lug uitgelaat word deur plaaslike vismeelfabrieke.”

Volgens Alberts is daar bewys dat kroniese lae-vlak-inaseming van H2S ewe giftig is as waterstofsianied wat gebruik is om mense in Nazi-kampe meer as 60 jaar gelede uit te wis.

AfriForum sê die regering word al sedert 2009 in kennis gestel van die hoë voorkoms van kanker en ander gesondheidsverwante probleme in St. Helena Baai, vóór ‘n menslike gesondheidsrisiko-evaluering (MGRE) gedoen is.

“Toe die departement van omgewingsake gevra is om 'n amptelike ondersoek in te stel na die inwoners se gesondheidstoestand, het hulle geweier,” lui die verklaring.

“Die hartseerste deel is dat staatsamptenare hulle toestemming gee dat die lewens van die mense vernietig word," sê Alberts.

AfriForum sê hy gaan die minister van omgewingsake vra om aksie te neem teen diegene wat verantwoordelik is.

Volg Nuus24 op Twitter

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Seg Weer sê... Gielmannetjie se boetie goed. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.