Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Soweto-matrieks se slaagsyfer 80%

2013-01-03 13:44
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Soweto se matrikulante, wat vir die laaste twee jaar die swakste gepresteer het, het hul slaagsyfer tot 80% opgestoot.

Soweto loop gereeld deur onder stakings wat 'n uitwerking op skole het.

RSG berig Barbara Creecy, LUR vir onderwys in Gauteng, het bekend gemaak dat die provinsie die beste uitslae het met 'n slaagsyfer van 83,9%. Dit is ook die hoogste persentasie-slaagsyfer in die land sedert 1994.

Sapa berig 'n totaal van 73,9% van matriekleerders landswyd het die skooljaar in 2012 geslaag, het Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, vroeër gesê.

Dié syfer is hoër as die 70,2% van leerders wat matriek in 2011 geslaag het.

Volg Nuus24 op Twitter  

Lees meer oor: matrieks  |  matriekuitslae
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
87 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Gielman Tiwwe sê... Die legens swaap is nog dom genoeg om vir mense te vertel wat van hulle gaan word ens. Wat se ander stokpertjie het jy legens - behalwe dat jy presies soos 'n skaap kan blêr? Wie jy ookal is legens... Jou geestelike lewe is een swart meer vol gistende, verrotte pulp. Nuus-24 verdra jou omdat jy geen sosiale lewe buiten internet-hoerhuise het nie. En ja mense... Vir hom hou ek al baie lank dop. Hy is verseker besete... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Crown - 09:21 AM
    Road name: Main Reef Road Eastbound
    DELAYS approaching Church Street
  • Tuesday Nooitgedacht - 09:20 AM
    Road name: Malibongwe Drive Westbound
    DELAYS can be expected approaching the R114 Lion Park crossing
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

APARTMENTS / FLATS FOR SALE IN Durban, Essenwood

Apartments / FlatsR 1 199 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.