Sondagverkragter weer in die hof

2012-02-01 10:11
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die man wat daarvan aangekla word dat hy die skoolmeisie Louise de Waal van Roodepoort vermoor het, sal Woensdag in die Krugersdorp-landdroshof verskyn.

Johannes Jacobus Steyn het Kersfees in die tronk deurgebring nadat sy saak in Desember uitgestel is.

Landdros Keith Page het vereis dat die toksikologie- en DNS-verslag teen sy volgende hofverskyning voltooi moet wees of beskikbaar gestel moet word.

Steyn staar 13 aanklagte van verkragting, 10 van ontvoering, een van moord en ses van seksuele aanranding in die gesig.

Hy het De Waal glo in Oktober in Roodepoort, wes van Johannesburg, kort voor haar 17de verjaardag ontvoer.

‘n Verkoolde lyk, wat vermoedelik die van De Waal was, is later dieselfde dag op ‘n plaas in Magaliesburg gevind.

Steyn het homself die volgende dag by die Margate-polisiestasie in KwaZulu-Natal oorgegee.

Die polisie het gesê Steyn het erken dat hy die “Sondagverkragter” is, maar hy het nie skuld erken op die moord op De Waal nie.

Hy het glo sedert 2008 verskeie jong meisies in Gauteng en in die Noordwes verkrag, meestal op Sondae.

Twee sake van ontvoering wat Steyn glo in Rustenburg en Potchefstroom gepleeg het sal ook in die Krugersdorp-landdroshof aangehoor word.

Die staat het aansoek gedoen dat al die aanklagte teen hom gesentraliseer moet word.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- SAPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
9 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

mummy.dearest.9 sê... Ek dink nie die Mkwanazi vent is baie gewild in die regering nie. Eish. Sterkte, want hulle SAL jou probeer uitwerk. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C programmer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R20000 - R30000

Business Development Manager

South Africa. Pretoria
Hire Resolve
R20000 - R24000

C# Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R180000 - R300000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.6 Base PU
2010
R 94,995.00

LAND ROVER

DISCOVERY GS TD5 AT
2003
R 99,990.00

NISSAN

NP200 1.6 Base PU
2009
R 92,500.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.