Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Sondagverkragter skuldig aan 33 aanklagte

2012-09-18 15:27
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die dood van Lazanne Farmer, die meisie van Pretoria wat deur die sogenaamde Sondagverkragter ontvoer is, kan toegeskryf word aan strafbare manslag, en nié moord soos die staat aangevoer het nie, het regter Sita Kolbe Dinsdag in 'n sitting van die Gautengse hooggeregshof in Alberton bevind.

Regter Kolbe het gesê die staat het bo redelike twyfel bewys dat Johannes Jacobus Steyn skuldig was aan die ontvoering en strafbare manslag van Farmer.

“Daar was getuienis dat geen mediese hulp haar sou kon red nie,” het Kolbe gesê.

Farmer se suster het begin huil toe die uitspraak gelewer is.

Farmer (14) is in September 2010 deur ‘n man in ‘n bakkie ontvoer. Sy is dood nadat sy van die bakkie afgespring het in ‘n poging om te ontsnap.

Sapa berig Steyn is deur die loop van die sitting aan altesaam 33 aanklagte skuldig bevind.

Kolbe het vroeër Dinsdag ook gesê die staat het bo redelike twyfel bewys dat Steyn die tiener Louise de Waal ontvoer en vermoor het.

Hy is egter vrygespreek op aanklag dat hy De Waal verkrag het.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
22 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Adre Claassens sê... Praat van die ...SKIM... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Rosebank - 06:47 AM
    Road name: Oxford Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Glenhove Road - expect delays to / from Rosebank
  • Thursday Ruimsig - 06:47 AM
    Road name: Hendrik Potgieter Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Peter Road - expect delays
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.