Solidariteit staak ook

2011-07-13 18:59
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Solidariteit se 6 000 werkers in die petroleum-sektor sal Donderdag by die landwye staking van werkers in dié sektor aansluit, het die vakbond gesê.

“Inligting dat die uitvoerende direkteure van Sasol in die 2009/10-finansiële jaar 81% meer as in die vorige jaar verdien het, het Solidarideit se lede genoop om by die staking aan te sluit,” het Dirk Hermann, sekretaris-generaal van Solidariteit, in ‘n verklaring gesê.

“Dit is ongeveer 13 tot 21 keer meer as die huidige inflasiekoers.”

Hy het gesê werkgewers is in kennis gestel van Solidariteit se voorneme om by die staking aan te sluit.

Nothemba Noruwana, woordvoerder van Sasol, kon nie kommentaar lewer nie en het alle navrae na die Petroleum-agentskap van Suid-Afrika verwys, wat na verwagting binnekort ‘n verklaring sal uitreik.

Sowat 70 000 werkers in die petroleum-sektor van verskeie vakbonde het Maandag die gereedskap neergelê. Hulle eis ‘n minimum-salaris van R6 000 per maand en ‘n 40-ure-werksweek.

Onderhandelinge duur voort.

- Intussen is berig dat 16 Engen-vulstasies in Johannesburg, twee in Pretoria en een in Durban drooggeloop het.

- Volg Nuus24 op Twitter

 

- SAPA

Lees meer oor: solidariteit  |  stakings

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

trippie.trippertjie sê... Bwa-ha-ha Gotter, like die "clevah" spelling ! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.6 Base PU
2010
R 94,995.00

LAND ROVER

DISCOVERY GS TD5 AT
2003
R 99,990.00

NISSAN

NP200 1.6 Base PU
2009
R 92,500.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.