'Solidariteit mislei SA oor briewe'

2010-02-17 03:29
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - Die presidensie sê die vakbond Solidariteit mislei die publiek oor die 23 000 briewe oor Suid-Afrikaners se kommer oor misdaad.

In reaksie op die vakbond se bewering dat die presidensie weier om die briewe te aanvaar, het die presidensie gesê die vakbond het nie die nodige reëlings getref voor die briewe afgelewer is nie, het Vincent Magwenya, 'n woordvoerder, gesê.

"Daar was nie amptelike planne om te briewe af te haal nie."

Die vakbond het glo nie hulself identifiseer nie, en het met 'n junior personeellid in die president se kantoor gepraat. Die vakbond het glo net gesê dat hulle dokumente wil aflewer.

Die personeellid het hulle toe gesê waar om die briewe af te lewer.

"Daar was niks buitengewoon aan die versoek nie, omdat ons gereeld dokumente kry," het Magwenya gesê.

– Sapa

Lees meer oor: 2010 staatsrede  |  jacob zuma

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Johan sê... Al weer lekker baie staatstenders waar Malema en sy maters kan in-cash, en nie een projek voltooi nie Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 16-21°C Mostly sunny. Cool. Pta: 19-28°C Numerous showers. Mostly cloudy. Mild.
Jhb: 17-25°C Numerous showers. Morning clouds. Mild. Bfn: 17-25°C Heavy rain. Mostly cloudy. Mild.
Dbn: 23-27°C Heavy rain. Breaks of sun late. Mild. PE: 18-22°C More sun than clouds. Cool.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo Playa 1.6 5-dr
2000
R 56,995.00

TOYOTA

Hilux 3.0 D-4D Raider 4x4 D-Cab Dsl PU MY09
2011
R 345,900.00

TOYOTA

Yaris ZEN3 Sedan 1.3 Plus
2011
R 129,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.