Soldate sterf in botsing

2009-11-27 07:41
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Agt lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) is Vrydagoggend dood en nog agt persone beseer tydens ‘n botsing in die Vrystaat.

Volgens Chris Botha, Netcare 911-woordvoerder, het drie vragmotors en ‘n SANW-minibus omstreeks 05:00 met mekaar gebots tussen Montrose en Van Reenen op die N3.

“Agt lede van die SANW het op die toneel gesterf,” het Botha gesê.

‘n Swanger vrou, wat ook in die botsing betrokke was, is steeds in ‘n kritieke toestand.

Die oorsaak van die ongeluk is nog nie bekend nie.

–Sapa
 

Lees meer oor: ongelukke  |  padveiligheid

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Riekie sê... DIE MAAK MENS HAAT MET 'N PASSIE!!!!!! Dit maak my so be..k om soiets te lees en te hoor. Dis way way WAY past menslikheid. Ek dan skreeu die onnosele idiotiese ongeletterde comerates oor dinge soos 'n verdomde skildery terwyl die wat vir ons dierbaar is vermoor word regom hulle en nie 'n vinger word gelig om daadwerklik op te tree nie. MAG DIE WAT VERANTWOORDELIK IS HIERVOOR IN DIE HEL BRAND!!!!!!!!!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 1.8 EXECUTIVE AT
1999
R 79,990.00

OPEL

Astra Classic 1.8 CDE AC
2003
R 101,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Trendline 5-dr MY05
2006
R 104,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.