Sokkertoeriste sal R14 miljard spandeer

2009-12-06 13:24
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Buitelandse besoekers aan die 2010 Wêreldbeker-sokkertoernooi sal na verwagting sowat R14,3 miljard tot die Suid-Afrikaanse ekonomie bydrae.

Volgens Gillian Saunders, 'n toerismekenner by Grant Thornton, sal die land meer as 2,2 miljoen ekstra besoekers vanaf 2008 tot 2015 verwelkom te danke aan die sokkertoernooi.

Grant Thornton, 'n finansiële konsultasie maatskappy, het Vrydag sy jongste vooruitskatting vir die ekonomiese impak van die toernooi bekend gemaak.

Saunders verwag dat die sokkerkompetisie R55,7 miljard tot die bruto binnelandse produk sal voeg en 415 400 werke sal skep.

Die bedrag sluit regeringsbesteding aan infrastruktuur sowel as borgskappe en advertensieregte in.

Die gemiddelde sokkertoeris spandeer 25% van sy geld aan verblyf, 18% aan vervoer, 15% aan kos en dieselfde persentasie aan inkopies. Dié vakansiegangers bestee ook gemiddeld 12% van hul begroting op vermaak en 15% op ander items.

- Sake24.com

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: 2010  |  ekonomie

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

trippie.trippertjie sê... Bwa-ha-ha Gotter, like die "clevah" spelling ! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.6 Base PU
2010
R 94,995.00

LAND ROVER

DISCOVERY GS TD5 AT
2003
R 99,990.00

NISSAN

NP200 1.6 Base PU
2009
R 92,500.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.