Sokkerster in R10 m troubreuk-drama

2009-08-30 11:00
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die Bafana Bafana middelveld-ster Steven Pienaar word vir troubreuk deur die ma van sy kind vir R10,8 miljoen gedagvaar.

Die paartjie se baba is 14 maande oud.

Die 27-jarige Everton United-ster word deur sy voormalige minnaares Danielle Steeneveld (22) hof toe gesleep omdat hy glo trou aan haar beloof het.

In hofdokumente wat vroeër vandeesmaand by die hooggeregshof in Johannesburg ingedien is, voer Steeneveld aan dat Pienaar “malverlief op haar geraak het” en haar belowe het dat hy die res van sy lewe saam met haar wil deurbring.

Die verhouding was egter twee jaar later op die rotse.

Prokureurs wat namens Steeneveld optree, het gesê hul kliënt is nie bereid om kommentaar te lewer nie.

Sy sê egter in hofstukke dat sy haar lewe in Suid-Afrika prysgegee het om ’n toekoms met die internasionale sokkerster te begin, berig die Sunday Times.

Steeneveld van Roodepoort in Johannesburg eis R500 000 vir troubreuk, R3,8 miljoen vir naamskending, haar selfbeeld en reputasie nadat sy glo op sy aandrang voor die huwelik swanger geraak het en R6,5 miljoen vir toekomstige verlies.

Pienaar het twee weke gelede ’n dagvaarding gekry.

Nie Pienaar of sy prokureur kon vir kommentaar bereik word nie.

Lees meer oor: steven pienaar  |  skandale

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Isabel sê... Ja Stortkop, blah... blah... blah. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 16-21°C Mostly sunny. Cool. Pta: 19-28°C Numerous showers. Mostly cloudy. Mild.
Jhb: 17-25°C Numerous showers. Morning clouds. Mild. Bfn: 17-25°C Heavy rain. Mostly cloudy. Mild.
Dbn: 23-27°C Heavy rain. Breaks of sun late. Mild. PE: 18-22°C More sun than clouds. Cool.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB220 LE D-Cab
2004
R 89,990.00

TOYOTA

Corolla 2.0 D-4D Exclusive Dsl MY10
2011
R 221,900.00

ISUZU

KB300 TDi LWB LX Dsl MY04
2007
R 212,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.