Sokkerspeler jaag teen 189 km/h

2011-07-10 19:11
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Vyftien mense, insluitende ‘n professionele sokkerspeler, is oor die naweek in Johannesburg in hegtenis geneem vir dronkbestuur en spoedoortredings, het die Johannesburgse metropolisie gesê.

Volgens Wayne Minnaar, woordvoerder, is 12 mense Saterdagaand en Sondagoggend in hegtenis geneem vir spoedoortredings.

“Die hoogste spoed wat opgeteken was, was ‘n silver Audi Q7 wat laat Saterdagaand op die N3 suid naby Alexandra teen 208 km/h gejaag het.”

Hy sê ‘n professionele sokkerspeler het omstreeks 02:00 in sy BMW teen 189km/h gejaag.

‘n Dronkbestuurder het reg van voor teen ‘n metropolisie-motor gebots by die Buccleuch-wisselaar.

“Die beamptes is gelukkig nie beseer nie.”

Metropolisiebeamptes het ook twee vermeende kapers op die hoek van Vasco da Gamastraat en Vierde Laan naby Alexandra in hegtenis geneem.

Die polisie het ‘n wenk ontvang en die twee mans in hegtenis geneem. Hulle is in besit van ‘n ongelisensieërde vuurwapen en ammunisie betrap.

“Al die verdagtes sal vandeesweek in verskeie howe verskyn,” het Minnaar gesê.

- Volg Nuus24 op Twitter


- SAPA

Lees meer oor: metropolisie

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

trippie.trippertjie sê... Bwa-ha-ha Gotter, like die "clevah" spelling ! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.6 Base PU
2010
R 94,995.00

LAND ROVER

DISCOVERY GS TD5 AT
2003
R 99,990.00

NISSAN

NP200 1.6 Base PU
2009
R 92,500.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.