Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Soektog na myner ná 16 ure afgelas

2012-09-22 09:50
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Nooddienswerkers het Vrydag hul soektog na 'n onwettige mynwerker, wat in 'n ongebruikte skag by die Durban Deep-myn in Roodepoort vasgekeer is, afgelas.

"Ná  16 ure van vasberadenheid, moed...en harde werk om 'n afstand van drie kilometer ondergronds te dek...het ons besluit om die reddingsoperasie te staak," het 'n woordvoerder vir die Johannesburgse nooddienste, Robert Mulaudzi, gesê.

"Die redes hiervoor is dat die gebied, waar ons besig was om die soektog uit te voer, al kleiner geword het en dat dit begin gevaarlik raak het."

"Dit is jammer dat ons nie die onwettige myner kon red nie, maar ons voel nederig oor die woorde van waardering wat deur sy familie uitgespreek is," het Mulaudzi bygevoeg.

Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: mynongelukke
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Seg Wie sê... Giel kom ek herinner jou net so 'n bietjie, lees hier onder, maar ek stem ons is volwasse genoeg om ons soos volwassenes te gedra. Die bal is in jou baan soos ek in ander kommentaar geseg het. Met Eish - Junie 15, 2013 om 15:29 RapporteerKommentaarbeleid Geil Man nou kom ons baie nader aan die punt. Niemand betwyfel jou skryf vermoëns nie en baie geluk daarmee. Eerlik waar ek bedoel dit opreg. Dit is egter jou talent en gebruik dit waar dit van toepassing is. Ons op die forum is hier om menings te lig en kommentaar te lewer en nie om ons skryf of dig kuns bekend te stel nie. So kom ons praat op 'n beskaafde manier met mekaar en indien daar verskille is seg so en ons sorteer dit ook op 'n volwasse manier uit. Indien jy bo ons gemiddelde mens verhewe is moet dan nie op ons onsinnige kommentaar reageer nie. Bepaal jou dan met wie jy jou wil assosieer of wie jy dink jou tipe is. So maklik soos dit. 19 13 | Verwyder Giel Man - Junie 15, 2013 om 15:44 RapporteerKommentaarbeleid Hou asb. op om sulke snedige, sotlike kommentaar te lewer waar ek oor die BERIGTE kommentaar lewer. Ek is siek en sat van mense wat kommentaar lewer oor hoe mens iets ervaar, sien en uitdruk. Wat traak dit ander as ek soos 'n "Malgiel" in 'n droomwêreld klink?! Verder beskou ek my beslis nie meer as enige ander kommentator nie - dit beteken nie dat ek nie my "man" teen enige kommentator sal staan of, dat ek nie 'n klanklose dolk met Woorde, stadig deur iemand se skrywershand sal druk nie... 19 31 Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 18:58 PM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road
  • Wednesday Broadacres - 17:38 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.