Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Soektog na baba se ontvoerders duur voort

2013-01-10 14:07
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die polisie is nog op soek na ‘n Pakistanse paartjie wat ‘n ses maande oue babaseun na bewering ontvoer en sy oppasser aangeval het.

“Die pa het gisteraand [Woensdag] ‘n SMS ontvang dat hulle [die ontvoerders] R100 000 vir die baba eis,” het lt.kol. Lungelo Dlamini gesê.

“Daar is steeds geen vordering nie en niks nuut het sedertdien gebeur nie.”

Die paartjie het ‘n kamer in die huis in Bezuidenhoutvallei, Johannesburg, gehuur toe die aanval plaasgevind het. Hulle het na bewering nie verlede maand se huur betaal nie.

Dlamini sê die polisie vermoed die verdagtes het die kinderoppasser probeer vermoor deur haal keelaf te sny en daarna die baba gegryp.

Die baba se pa het die vrou in 'n kritieke toestand gevind, waarna sy na 'n plaaslike hospitaal geneem is.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Marinda Hibbers Pretorius sê... `n tradisionele chirurg...hahaha...nou het ek als gehoor Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Durban - 09:24 AM
    Road name: N2 Northbound
    STATIONARY TRUCK just after the M7 Highway Interchange
  • Tuesday Durban - 09:13 AM
    Road name: M13 King Cetswayo Highway
    TRAFFIC LIGHTS not working at 45th Cutting
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Lagoon Beach Hotel - Milnerton

Spend 3 nights and pay for 2 nights per person sharing for R2 863 at the Lagoon Beach Hotel - Milnerton. The special includes accommodation, return flights, car rental and local travel insurance.


Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U

Moenie hierdie ongelooflike aanbod mis van tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U. Aanbod geldig vir solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Superslim, fantastiese kombuisware + ’n GRATIS kookboek!

Spandeer R200 of meer op Progressive-kombuisware en kry ’n GRATIS kopie van Masterchef South Africa se kookboek. Koop nou!

DVD’s van Top Gear – 2 vir R99

Kry 2 DVD’s van Top Gear vir R99 en versnel die toekoms in (of gaan terug in tyd) van die opwindende motorwêreld. Koop nou!

Tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com

Kry tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com. Buitelewe-produkte, gereedskap, bagasie, DVD’s en nog meer. Koop nou!

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.