Soektog duur voort na man wat vrou laat verkrag

2012-01-05 13:00
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die polisie in Limpopo is vol vertroue dat die 51-jarige man wat gesoek word vir die moord op sy stiefseun en die aanval op sy vervreemde vrou in hegtenis geneem sal word.

“Ons volg sterk wenke... ons het ouens in die veld wat besig is om hom op te spoor. Ons is vol vertroue dat hy in hegtenis geneem sal word. Ek hoop vandag nog,” het woordvoerder brig. Hangwani Mulaudzi Donderdag gesê.

Die man, wie se identiteitsdokument dui dat hy in Namibië gebore is, het drie mans, wat na bewering van sy werkers is, glo met gewere aangehou en gedwing om sy vervreemde vrou te verkrag.

Hulle het haar ook Dinsdag in sy huis in Modimolle aangerand en gesny.

Hy het gevolglik sy 19-jarige stiefseun na sy huis gelok en hom doodgeskiet toe hy daar aangekom het.

Die man het in sy wit Toyota Fortuner met die registrasienommer DCS 392 FS gevlug.

Die drie werkers het weggehardloop en dit was nie bekend waar hulle was nie.

Mulaudzi het gesê dit was nog nie bekend of die mans vir die man gewerk het voor die aanval nie en of hy hulle moontlik in die dorp opgelaai het en tydelike werk vir hulle aangebied het nie.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: misdaad  |  moorde  |  verkragtings

Lewer kommentaar op hierdie artikel
66 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

trippie.trippertjie sê... Bwa-ha-ha Gotter, like die "clevah" spelling ! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.6 Base PU
2010
R 94,995.00

LAND ROVER

DISCOVERY GS TD5 AT
2003
R 99,990.00

NISSAN

NP200 1.6 Base PU
2009
R 92,500.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.