Sluipmoordenaar weer in hof

2012-01-11 08:01
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die borgtogaansoek van Dobrasov Gav­ric, ’n veroordeelde Serwiese sluipmoordenaar, word Woensdag in die Kaapstad-landdroshof voortgesit.

Gavric (38) word aangekla van die vervalsing van identiteitsdokumente en paspoorte.

Die Burger het voorheen berig dat hy glo sedert 2007 in Suid-Afrika is nadat hy uit Serwië gevlug het voordat hy gevonnis is.

Hy word in Serwië gesoek vir die moord op die rampokker en oorlogsmisdadiger Zeljko Raznatovic en twee ander mense.

Gavric is in sy afwesigheid tot 35 jaar tronkstraf gevonnis.

Sy ware identiteit het ná die sluipmoord verlede jaar op Cyril Beeka (49), ’n bekende figuur in die plaaslike onderwêreld, bekend geword. Gavric het onder die naam Sasa Kowasewic in Suid-Afrika bekend gestaan.

Dit is in verband met paspoorte en identiteitsdokumente wat in die naam Kowasewic uitgemaak is dat hy in die Kaapstad-landdroshof aangekla word.

Hy het homself onlangs aan die polisie oorgegee.

Die ondersoekbeampte in die plaaslike saak, kapt. Paul Hendricks, het gister die getuiebank ingeneem.

Sy kruisondervraging deur adv. Pete Mihalik, vir Gavric, sal Woensdagoggend voortgaan. 

Volg Nuus24 op Twitter

- Die Burger

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

trippie.trippertjie sê... Bwa-ha-ha Gotter, like die "clevah" spelling ! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.6 Base PU
2010
R 94,995.00

LAND ROVER

DISCOVERY GS TD5 AT
2003
R 99,990.00

NISSAN

NP200 1.6 Base PU
2009
R 92,500.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.