Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Slagoffer vertel hoe haai hom 'rondpluk'

2012-07-09 13:05
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – 'n Man wat onlangs deur 'n haai aangeval is, het in ‘n onderhoud vertel hoe die donker vorm in die water in ‘n “reuse-“ witdoodshaai verander het wat sy tande in sy been ingeslaan het, het die Cape Times berig.

Jacques Mostert (29) van Centurion, het Vrydag saam met vriende by Jongensfontein naby Stilbaai branderplank gery toe die haai hom aangeval het.

“Ek was op pad om uit die water te klim, slegs sowat 15 m in die branders in, toe ek iets gesien het wat verby my swem.

“Ek het eers gedink dit was ‘n dolfyn, maar toe besef ek ek is in die moeilikheid. Ek het ‘n harde slag teen my sy gevoel,” het Mostert Sondag uit die Life Bay Hospitaal in Mosselbaai aan die Cape Times gesê.

“Dit was asof ‘n mal hond my gebyt het, want dit het begin om my been op dieselfde manier te ruk.

“Dit het onder die water ingegaan en het twee keer om my geswem. Ek kon die haai goed sien en hy was massief,” het hy gesê.

Mostert sê hy was vreesbevange en het besluit om “vrede te maak” met wat besig was om met hom te gebeur.

“Ek was regtig bang. Ek is baie gelowig, so ek glo ‘n kalmte het oor my gekom en ek het besluit om op te hou om paniekerig te raak oor iets wat ek nie kan verander nie.

“Dit is toe wat ‘n groot brander gekom het en ek kon uitswem na die strand,” het hy gesê.

Mostert sê hy gaan nie binnekort weer branderplank ry nie.

– Lees die volle berig by die Cape Times

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- SAPA

Lees meer oor: stilbaai  |  haai-aanvalle
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Dave Du Plessis sê... Giel Man, jy het om een of ander rede òf nooit gelees wat my antwoord aan jou was by http://afrikaans.news24.com/Suid-Afrika/Nuus/R800-huur-vir-Nkandla-grond-is-billik-20130610 om Junie 11, 2013 om 14:39 nie, of jy het bloot nooit daarop reageer nie. Ek het so vae gevoelentheid jy't nooit terug gegaan na daai site nie. Ek het nogal daardie skàkel gehou om te sien of jy dit raaklees. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 18:58 PM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road
  • Wednesday Broadacres - 17:38 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.