Slagoffer van aanval op plaas ter ruste gelê

2011-10-30 18:16
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Veertienjarige seun, wat na bewering deur ‘n boer naby Groblersdal geskiet is, is Sondag by Nel se Boerdery begrawe, het SABC nuus berig.

Alzira Mbangini en nog ‘n 17-jarige is na bewering verlede Dinsdag deur die boer Pieter Swart (57) geskiet.

Mbangini het gesterf en die ander jeugdige is beseer.

Volgens lt. kol. Ronel Otto het die seuns en twee ander by ‘n dam op die plaas visgevang toe die skietery plaasgevind het. Die ander twee seuns is ongedeerd.

Swart het Vrydag in die Groblersdal-landdroshof verskyn en is op borgtog van R5 000 vrygelaat.

Die SABC het berig Mbangini, wie se ma ‘n Mosambiekse burger is, kon nie in dié land begrawe word nie omdat daar ‘n vertraging in die verkryging van die nodige dokumente was.

Swart sal na verwagting weer op 12 Desember in die hof verskyn.

- Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: boere  |  skietery

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

trippie.trippertjie sê... Bwa-ha-ha Gotter, like die "clevah" spelling ! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.6 Base PU
2010
R 94,995.00

LAND ROVER

DISCOVERY GS TD5 AT
2003
R 99,990.00

NISSAN

NP200 1.6 Base PU
2009
R 92,500.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.