Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Slagoffer van 'Sondagverkragter' vertel van nagmerries

2012-07-31 17:41
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – 'n Vyftienjarige meisie, een van die slagoffers van die sogenaamde Sondagverkragter, Johannes Jacobus Steyn, het Dinsdag in die Palm Ridge-landdroshof in Alberton getuig.

"Ek het oor [die aanval] gekom... maar soms kry ek nog nagmerries oor hom," het sy gesê.

Die hof het beveel dat die tiener, wat 12 jaar oud was toe die voorval plaasgevind het, nie geïdentifiseer mag word nie en sy het in camera getuig.

Die tiener het getuig dat sy in 2009 teruggekeer het van ’n winkel in Vanderbijlpark toe ’n man met 'n geweer uit ’n bakkie gespring het. Sy het aanvanklik gedink dit is ’n grap.

Sy is daarna geblinddoek en na ’n onbekende plek geneem, waar sy gedwing is om seksuele dade uit te voer.

“Hy het nie enigiets gedoen nie... of miskien het ek niks gevoel nie,” het sy gesê.

Haar ontvoerder het daarna skielik opgestaan en in sy bakkie geklim.

“Ek het gedink hy gaan oor my ry”.

Sy het na hom geroep maar besef dat hy reeds weg was. Sy sê sy het ’n ander man naby haar gewaar, maar sy was bang dat hy haar gaan verkrag.

Sy het hom uiteindelik genader en om hulp gevra en hy het haar na sy suster geneem en gehelp om haar ouers te kontak.

Haar pa het getuig dat sy nie gehuil het toe sy ontvoer is nie, maar sy was bewus dat iets fout was.

“Sy het dit beter hanteer as wat ons gedink het,” het hy gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter.

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Jay Jay sê... Een van die beter aanbieders sy stem sal gemis word.Sterkte aan sy naasbestaandes. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.