Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Skote klap by Gateway-winkelsentrum in DBN

2012-06-01 15:13
Tweets Share Share line Print

Durban – Twee gewapende rowers is Vrydagmiddag tydens ‘n skietery by die Gateway-winkelsentrum in Durban doodgeskiet.

Kapt. Thulani Zwane, ‘n polisiewoordvoerder, sê die rowers was na bewering deel van ‘n bende wat ‘n transitovoertuig van SBV Services by die winkelsentrum wou beroof.

Dit is nog nie bekend hoeveel rowers betrokke was en of enige kontant gesteel is nie.

Een van die veiligheidswagte is met ‘n hamer geslaan, terwyl die ander een in die been geskiet is.

Netcare 911 se Chris Botha sê die twee wagte is in ‘n ernstige toestand na die Umhlanga-hospitaal geneem.

Zwane sê ‘n verklaring sal binnekort uitgereik word.

Volg Nuus24 op Twitter   

- SAPA

Lees meer oor: rowers  |  gateway
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
19 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Phillip Groenenstein sê... @Theuns Apartheid was al lank voor 1948 toegepas, en was reeds tydens Britse beheer toegepas...die rede hoekom die 1948 regering so gehate gemaak word is omdat dit die eerstkeer was sedert die ABO dat die Afrikaner weer goed op pad was om die Britse juk af te gooi. Verwoerd se Apartheids beleid was regverdig en geskoei op historiese grense. "Afsonderlike Ontwikkeling" het ten doel gehad om te kon ontbundel wat Engeland saam kom flans het in sy homogenestaatsbeleid van toeka af. Verwoerd word geteiken omdat hy SA onder die Britse juk finaal uitgelei het met Republiekwording en nie oor sy Apartheids beleid nie..dit is net die stok wat hulle gebruik. Toe Engeland selfbeskking aan Swaziland en Lesotho gegee was dit goed en reg maar toe Verwoerd selfbeskking wou uitbrei en ook gee aan Zulus, Xhosa en dies meer toe is dit skielik n groot euwel. Op 1994 is 'n "nuwe" nasies eensklaps uit die lug geskep ten spyte van die feit dat daar GEEN maar GEEN geskiedkundige gronde vir so 'n daad was nie. En daarmee saam is volkere soos die Afrikaners, Zulus ens. gerediseer tot 'n sg. "kultuurgroepe" en is nie erkeening gegee aan die feit dat hulle volkere in eie reg is nie wat nog NOOIT in die verlede as 'n homogene groep gefunksioneer het nie. Al rede hoekom "Swart SA" tot dit ingestem het was omdat hulle die getalle aan hulle kant het. Was dit gelykop of hulle 'n minderheid verseker ek jou het hulle kliphard geskree vir hul eie grondgebied. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Group Accountant

East Rand
Communicate Cape Town IT
Market Related

Group Accountant

East Rand
Communicate Cape Town IT
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.