'Skorsing pla my nie' – Malema

2011-11-25 07:00
Tweets Share Share line Print

Bloemfontein – 'n Uitdagende Julius Malema, geskorste president van die ANC-jeugliga, sê hy gee nie ’n duit om oor sy skorsing uit die ANC nie.

Malema het in Rocklands, Bloemfontein, gesê as hy nie meer daar is as president nie, sal hy steeds die posisie van die jeugliga verdedig. “Ons weet nie wat die toekoms vir ons inhou nie, maar ons gee nie om nie.”

Hy het tot middernag gehad om sy appèl teen sy skorsing in te dien.

Malema het gesê die grond moet teruggeneem word vir openbare belang. Die ANC se stryd was nog altyd oor grond.

Die New Rocklands-saal was lank voor sy aankoms gister gevul met jeugdiges wat sporadies vryheidsliedere gesing het.

Krete van “Weg met Magashule!” kon gehoor word teen premier Ace Magashule van die Vrystaat, die voorsitter van die ANC in die provinsie.

“Viva president Kgalema Motlanthe, viva president Fikile Mbalula!” is ook gehoor.

In reaksie op die woede teen Magashule het Malema gevra: ‘’Hoekom is julle bang vir een man?”

Malema het die Teboho Sikisi-gedenklesing gelewer. Sikisi, ’n voormalige Vrystaatse leier van die jeugliga, is in 2009 in ’n motorongeluk dood.

Die jeugliga in die Vrystaat wil Woensdag ’n optog vir ekonomiese vryheid na die kantoor van Magashule hou, in navolging van Malema se optog onlangs in Gauteng.

Volg Nuus24 op Twitter

- Volksblad

Lees meer oor: julius malema  |  ancyl

Lewer kommentaar op hierdie artikel
34 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gotterdammerung sê... Blapsie is nie in die "aan" posisie vanoggend nie - eerste koffie voor jy clevah kan wees ou Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.6 Base PU
2010
R 94,995.00

LAND ROVER

DISCOVERY GS TD5 AT
2003
R 99,990.00

NISSAN

NP200 1.6 Base PU
2009
R 92,500.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.