Skooltas-diewe bly agter tralies

2011-05-30 23:04
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Twee mans wat verbind word met meer as 13 skooltas-diefstalle en ander eiendom wat aan leerlinge van skole in en om Johannesburg behoort, se saak is Maandag in die Johannesburgse landdroshof uitgestel.

Angelo Allan (21) en Quinton Lee (27) – wat ook met kredietkaartbedrog met motordiefstal verbind word – sal op 3 Junie weer in die hof verskyn vir ‘n formele borgtogaansoek, het lt. Lungelo Dlamini, polisiewoordvoerder, gesê.

Hulle is Vrydag in Glenada, suid van Johannesburg, in hegtenis geneem nadat die polisie ‘n wenk ontvang het.

Dlamini het gesê die diefstalprobleem by verskeie skole in Johannesburg duur nou al ‘n tydjie lank. Die mans is agtervolg en in Glenanda vasgetrek, voordat hulle na hul huise in Kenilworth en Brackendowns vergesel is.

Verskeie gesteelde items van meer as R10 000 is daar gevind. Dit sluit skooluniforms, sportsakke, sporttoerusting, voertuigsleutels, selfone en ander items in, het Dlamini gesê.

“Hulle is by verskeie skole opgemerk en word reeds met sewe sake in Hillbrow en ses sake in Booysens verbind.”

Een van die verdagtes is op die oomblik uit op borgtog van R5 000 op ‘n onverwante klag van motordiefstal.

- Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: diefstal  |  skole

Lewer kommentaar op hierdie artikel
12 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gotterdammerung sê... Blapsie is nie in die "aan" posisie vanoggend nie - eerste koffie voor jy clevah kan wees ou Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.6 Base PU
2010
R 94,995.00

LAND ROVER

DISCOVERY GS TD5 AT
2003
R 99,990.00

NISSAN

NP200 1.6 Base PU
2009
R 92,500.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.