Skoolseuns geskors wat by meisies kuier

2011-08-18 19:05
Tweets Share Share line Print

Pietermaritzburg – Seuns by ‘n Hoërskool in Pietermaritzburg wat in die meisieskoshuis betrap is, is uit hul koshuis geskors, het die onderwysdepartement in KwaZulu-Natal Donderdag gesê.

“Die leerders is slegs uit die koshuis geskors. Hulle mag voortgaan om soos gewoonweg klas te loop,” het Mbali Thusi, woordvoerder, gesê.

Die leerders is van die Sukuma Comprehensive Hoërskool in die Imbali-township buite Pietermaritzburg.

Twee-en-twintig seuns is op 6 Augustus in die meisieskoshuis betrap, wat ‘n oortreding van koshuisreëls is. Hulle het na bewering aan seksuele aktiwiteite met die meisies deelgeneem.

Die leerlinge en hul ouers is Woensdag ingeroep om die situasie te bespreek. Die besluit om hulle te skors, is tydens hierdie vergadering gemaak.

Thusi het gesê ondanks die verdenking is daar geen bewyse dat hulle seks gehad het nie.

“Verdere ondersoeke duur voort, wat die inwin van inligting by die koshuishoofde insluit.”

Sommige ouers het die besluit om die leerlinge te skors sonder om teen die koshuishoofde op te tree, bevraagteken, het sy gesê.

- Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: pietermaritzburg  |  skole

Lewer kommentaar op hierdie artikel
34 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gotterdammerung sê... Blapsie is nie in die "aan" posisie vanoggend nie - eerste koffie voor jy clevah kan wees ou Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.6 Base PU
2010
R 94,995.00

LAND ROVER

DISCOVERY GS TD5 AT
2003
R 99,990.00

NISSAN

NP200 1.6 Base PU
2009
R 92,500.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.