Skool moet sluit ná kind verkrag

2009-12-09 12:56
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Die Gautengse onderwysdepartement gaan die skool waar ‘n sewejarige meisie na bewering in die toilette tydens skoolure verkrag is, toemaak, het The Star berig.

Direkteure van die DD Dliwayo laerskool is beveel om die skool en al sy takke te sluit, aangesien dié franchise onwettig is.
 
Die skool het drie takke: Protea Glen, Orlando-Oos in Soweto en Vosloorus in Ekurhuleni.

Die meisie is verlede Maandag na bewering by die skool in Protea Glen verkrag.

Boy Ngobeni, hoof van die Gautengse onderwysderpartement, het gesê die meisie en haar ma ontvang berading, het The Star berig.

Die skool het in 2002 aansoek gedoen vir registrasie by die onderwysdepartement maar die aansoek is nie goedgekeur nie.

“In Januarie 2007 het die departement die skool in kennis gestel dat sy aansoek nie geslaag het nie.

Die skool is gevra om onmiddelik alle bedrywighede te staak en die ouers in kennis te stel, maar het aangehou om onwettig voort te gaan,” het Ngobeni gesê.

Hy het gesê regstappe is ingestel om dié skole te sluit ná die beweerde verkragting plaasgevind het.

Leerders sal in nabygeleë skole geplaas word.
 
- Sapa
 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

trippie.trippertjie sê... Blip, jy kan mos lees Zanele Magwaza-Msibi gee om ! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

X1 xDRIVE20i AT
2012
R 366,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 64,995.00

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2006
R 185,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.