Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Skool kan homoseksualiteit 'genees'

2013-01-13 14:46
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Christelike kunsakademie in Bloemfontein het onder hewige kritiek deurgeloop toe dié opleidingsentrum in ‘n advertensie gesê het die instelling kan homoseksuele studente “genees.”

Sunday Times berig die Creare Training Centre se prospektus beweer die akademie kan gay studente deur middel van “rehabilitasie” in heteroseksueles omskep.

Aktiviste wat gay regte voorstaan, beskou dié bewering as “tragies, skandalig en baie beledigend.”

Cornelius van Heyningen, stigter van Creare, het ontken dat die instelling diskriminerend is.

“Ons maak voorsiening vir diegene wat sê ‘ek wil as ‘n homoseksuele mense verander.’ Dit sê nie geen homoseksuele mense word toegelaat nie.”

Hy het die akademie se standpunt oor homoseksualiteit met ‘n dwelm-rehabilitasieprogram vergelyk.

Alhoewel, volgens die prospektus, is gay studente wat nie gewillig is om hul leefstyl te verander nie, nie welkom nie.

Dawie Nel, direkteur van 'n organisasie vir gay regte, OUT, het aan die koerant gesê die akademie se standpunt is ongrondwetlik.

“Hul uitlatings hits gewelddadige diskriminasie teen lesbiese, gay, biseksuele of transgender mense aan, soos die verkragting van gays en lesbiërs om hulle te ‘genees,’ of selfs moorde wat gepleeg word,” het hy gesê.

Luidens die berig is die sentrum se bewerings nie wettig volgens die terme van 2006 se Wet op die Bevordering van Gelykheid en die Voorkoming van Onbillike Diskriminasie nie.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: homoseksualiteit  |  gay regte
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
144 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Charl Malan sê... @william ek het letterlik in my mond gekots toe ek dit lees Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Northwold - 20:37 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bellairs Drive
  • Thursday Pretoria - 18:17 PM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Lois Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Financial Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Cost Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.