Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Skool beskerm glo boelies

2013-02-05 12:04
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Nuwe bewerings dat ‘n kind by Parktown Boys High geboelie is, het Maandag aan die lig gekom, maar die skool het enige kennis van intimidasie op sy perseel ontken.

‘n Dertienjarige moes glo dringende mediese hulp ontvang toe hy flou geword het by die skool nadat hy glo gedwing is om in die hitte te hardloop.

Die seun se ouers het aan Eyewitness News gesê hulle het hom uit die skool gehaal nadat hy glo weens sy gewig deur ouer leerders geteiken is.

David Everatt, voorsitter van die skool se beheerliggaam, het egter gesê die skool weet niks van die beweerde voorval nie.

“Sy ouers het nooit ‘n klagte gelê of die kwessie bespreek nie.”

Die kind se ma sê egter dit is nie die geval nie.

Sy beweer haar man het twee dae ná die voorval die hoof gebel, wat glo die boelies “beskerm” het en hul aksies wou regverdig.

Die seun se ouer broer, wat ook ‘n leerder by die skool is, sê onderwysers hou hulle blind vir dié soort voorvalle.

Foto's het vroeër op sosiale netwerke die ronde gedoen wat na bewering wys hoe leerders by die skool met kleefplastiek aan 'n paal vasgemaak word.

– Lees meer hier.

– Volg Nuus24 op Twitter


 

Lees meer oor: intimidasie  |  boelies  |  skole
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
10 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Monica Delport sê... HalfDutchman? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Sunninghill - 16:23 PM
    Road name: N1 Southbound
    DELAYS between Rivonia Road and the William Nicol Drive exit
  • Friday Bryanston - 16:22 PM
    Road name: Main Road Northbound
    DELAYS between Bryanston and Lone Hill
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.