Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Skokkende nuwe Marikana-video uitgesaai

2013-01-28 18:00
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – 'n Britse nuuskanaal het skokkende beeldmateriaal uitgesaai wat 'n nuwe perspektief gee op die slagting by Marikana verlede jaar wat tot die dood van 34 mynwerkers gelei het.

Channel 4 News het selfoonvideo's wat na bewering op 16 Augustus 2012 deur twee polisiebeamptes opgeneem is, uitgesaai.

Die enigste beeldmateriaal wat tot dusver aan die media beskikbaar was, was beeldmateriaal wat deur EWN, eNCA en CNN geneem is.

Die video wat deur die polisiebeamptes geneem is, dui egter daarop dat baie van die mynwerkers 'n “paar honderd meter weg” van die media af dood is, het Channel 4 berig.

“Die [mynwerkers] het daarheen gevlug na die aanvanklike skietery, om skuiling te soek,” verduidelik die verslaggewer in die insetsel.

In die polisievideo kan gehoor word hoe iemand uitroep, “Wag, moenie skiet nie! Moenie skiet nie!”. Dit vind plaas ná 'n mynwerker verby die polisie hardloop. Skote klap sekondes later.

Die beampte wat die video neem loop dan na waar 'n man bewegingloos op die grond lê. “Daai motherf****r. Ek het hom ten minste 10 keer geskiet,” sê een van die beamptes in die video.

Die slagoffer word later as 'n 26-jarige mynwerker geïdentifiseer wat 12 keer geskiet is.

'n Verklaring deur die departement van justisie sal volgens Phuti Setati, sekretaris van die Marikana-kommissie van ondersoek, op die regering se kommunikasiewebwerf gepubliseer word.

Die verklaring was teen die tyd wat die berig gepubliseer is, nog nie beskikbaar nie.

Kyk hier na die video (Waarskuwing: Ontstellende beeldmateriaal):



– Lees hier meer.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: marikana  |  lonmin-slagting  |  stakings
VOLGENDE OP NUUS24X

Winnie weer by Madiba

2013-06-18 17:57

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
118 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Theuns Stegmann sê... Sal ook nie van hul hoor nie, hul leier ry te lekker op die sous trein. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: Chris Hani Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Sea Cow Lake Road
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: M7
    TRAFFIC LIGHTS not working at the Bellair / Wakesleigh Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.