Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Skokfoto's gee blik op Marikana-gebeure

2012-11-08 18:00
Tweets Share Share line Print

'n Lugfoto wat deur die polisie geneem is wys hoe twee rye naakte mynwerkers vermoedelik moeti gebruik. (Farlam-kommissie)

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Rustenburg – Gewapende mynwerkers van Lonmin was gevaarlik en het niemand in hulle pad gespaar nie, het die Farlam-kommissie Donderdag gehoor.

Lt.kol. Victor Visser het Donderdag vertel van die geweld wat in Augustus hoogty gevier het tydens die staking by Marikana in die Noordwes.

Visser het foto's gewys van 'n toesighouer by die myn wat doodgekap is.

"Hierdie betogers het nie die polisie gespaar nie, en beslis ook nie hulle medewerkers nie. Die lyk van die toesighouer is verskeie kere gekap en 'n [bees se] skedel is op sy bors geplaas.

"Die skedels van verskeie ander diere het in die veld gelê. Dis nie vir ons [om te besluit] of die skedel enige betekenis gehad het nie."

Die kommissie ondersoek die dood van 34 mynwerkers wat op 16 Augustus naby Lonmin se myn by Marikana tydens 'n konfrontasie met die polisie doodgeskiet is. Tien ander mense is ook dood in verwante voorvalle in die week voor die slagting.

Visser het vroeër getuig dat die stakende mynwerkers naak in rye gestaan het om besprinkel te word met moeti, wat hulle onoorwinlik moes maak. Lugfoto's van twee rye kaal mans is aan die kommissie gewys.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: marikana  |  lonmin-slagting
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
109 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Player sê... Legens Op hierdie forum gaan jy nerens kom met jou anti Afrikaner kommentaar nie! Hoekom gee jy nie maar die stryd gewonne nie en spaar onsself en jou oneindige frustrasie. Glo my dis die beste vir almal.Se mooi koebaai vir ons en sluip hier uit! Jy't mos nou al agtergekom al wat jy doen is "Stir" en maak almal die muhr in met jou pro-regering, anti-chris kommentaar!!! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Overborder Manager

Durban
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Overborder Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Courier Sales Executive

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.