Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Skok oor verkragtings by tehuis

2013-02-26 14:15
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die raad van die St. Michaels-tehuis vir mishandelde tienermeisies in Plumstead, Kaapstad, het gesê hy is diep geskok oor bewerings van seksuele mishandeling by die fasiliteit, berig Eyewitness News.

Die raad wou egter nie kommentaar lewer oor die saak nie, omdat die bewerings nog ondersoek word.

"Weens die sensitiewe aard van die bewerings en minderjariges wat betrokke is, kan ons nie nou kommentaar lewer nie, omdat 'n eksterne ondersoek tans gedoen word," het Bonita Hendicks, van die raad, gesê.

'n Sielkundige en verskeie werknemers het aan die radiostasie gesê die bestuur van die tehuis is bewus dat sommige van die meisies ander molesteer, maar het hulle nie daaraan gesteur nie.

"Dit het in Augustus tydens 'n groepsessie onder ons aandag gekom dat van die meisies saans verkrag word," het Annemie Daly, 'n sielkundige, gesê.

Die departement van maatskaplike ontwikkeling het 'n ondersoek na die bewerings van stapel gestuur.

– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: mishandeling  |  misdaad  |  verkragtings
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
46 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Maka Drama sê... Die wat in Rosslyn of Uitenhage of PE of Oos-Londen en sulke plekke gebou word. Ja, hulle word mos plaaslik aanmekaargesit deur die NUMSA comrades. Hulle gaan hul werk verloor as mense nie meer plaaslike tjorre koop nie. Die ANC kaders spreek mos 'n mosie van wantroue uit teen hul NUMSA comrades as hulle nie die vrugte van hul plaaslike arbeid wil pluk nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.