Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Skok-getuienis gelewer in Kotzé-verhoor

2012-11-28 15:15
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die vrou wat op Ina Bonnette afgekom en haar bevry het, het Woensdag getuig dat sy geskok was oor Bonnette se toestand, berig Eyewitness News.

Johan Kotzé, wat as die Modimolle-monster bekendstaan, het erken dat hy sy eksvrou in Januarie gemartel en vermink het.

Hy word ook daarvan beskuldig dat hy drie mans gehuur het om Bonnette te verkrag en haar 19-jarige seun, Conrad, vermoor het.

Vivian van der Merwe het aan die hof gesê sy het die dag van die voorval na Kotzé se huurhuis gegaan, nadat hy haar man gebel het om te sê hy gaan die dorp verlaat.

Sy het gesê sy was geskok toe sy sien Bonnette is vasgemaak en dat daar bloed op haar bors was.

Van der Merwe het gesê Bonnette het aan haar gesê drie mans het haar verkrag en dat haar seun geskiet is.

Volgens haar was Bonnette erg getraumatiseer en het daarop aangedring dat hulle so gou as moontlik na die polisiekantoor gaan, omdat Kotzé op pad is na haar ouers se huis.

Bonnette het verlede week getuig hoe Kotzé haar gemartel het terwyl hy gesê het hoe lief hy haar het.

Sy het gesê Andries Sithole, Pieta Mohlane en Frans Mphaka het haar beurtelings verkrag.

Die vermeende verkragters het onskuldig gepleit en gesê Kotzé het hulle gedwing om die dade uit te voer.

– Lees meer hier

– Volg Nuus24 op Twitter

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
22 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Johan van Heerden sê... Al wat dit tot gevolg sal he is dat die korrupte SAPD en Metro polisie (huidige) meer kans sal he om te vra vir lunch money Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Irene - 14:33 PM
    Road name: Nellmapius Drive Westbound
    DELAYS at Main Road
  • Wednesday Crown - 14:33 PM
    Road name: Main Reef Road Westbound
    DELAYS between Marshall Street and Church Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.