Skietery in Pta-winkelsentrum

2009-10-22 14:26
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Fidelity-sekuriteitswag is in ‘n kritieke toestand nadat ‘n skietery Donderdag by die Menlyn Retail-winkelsentrum uitgebreek het, het nooddienspersoneel gesê.

“’n Groep gewapende mans het op ‘n juwelierswinkel en ‘n Nedbank in die sentrum toegesak. ‘n Skietery tussen die rowers en die sekuriteit het uitgebreek en een van die wagte is gewond,” het Chris Botha, Netcare 911-woordvoerder, gesê.

Die verdagtes het van die toneel gevlug.

Die sekuriteitswag is na die Pretoria Oos-hospitaal geneem. Hy is steeds in ‘n kritieke toestand. Die polisie kon nie dadelik vir kommentaar bereik word nie.

Hierdie is een van vele rooftogte in winkelsentrums in Gauteng die afgelope tyd. ‘n Bakkery is Sondag in die Dunkeld-sentrum beroof. Die Greenstone Mall in die ooste van Johannesburg is reeds twee keer deur rowers geteiken.

–Sapa
 

Lees meer oor: misdaad  |  rooftogte  |  winkelsentrum

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

trippie.trippertjie sê... Blip, jy kan mos lees Zanele Magwaza-Msibi gee om ! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

X1 xDRIVE20i AT
2012
R 366,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 64,995.00

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2006
R 185,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.