'Skiet die boer': Afriforum Jeug kla student aan

2011-11-17 20:00
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Afriforum Jeug het Donderdag ‘n klag van haatspraak teen ‘n Johannesburgse student aanhangig gemaak vir die sing van ‘n veranderde weergawe van die “skiet die boer”-liedjie.

Die klag is teen ‘n lid van die Universiteit van die Witwatersrand se studenteraad, Tokelo Nhlapo, ingedien nadat glo hy “dubula lekgoa”, wat beteken “skiet die wittes”, gesing het.

Charl Oberholzer, voorsitter van Afriforum Jeug, het gesê dit is op 14 Oktober by die universiteit gesing tydens ‘n toespraak deur die onlangs geskorste leier van die ANC-Jeugliga, Julius Malema.

“Om studente aan te hits om liedjies van haat te sing, is ‘n teken van swak leierskap,” het Oberholzer Donderdag in ‘n verklaring gesê.

“Deur hierdie liedjie te sing, het die studente hul haat vir witmense uitgespreek.”

Hy het gesê die universiteit het ‘n ondersoek van stapel gestuur, maar geen bevindings is nog bekend gemaak nie. Die universiteit kon nie onmiddellik vir kommentaar bereik word nie.

‘n Verhoordatum sal na verwagting deur die Johannesburgse Gelykheidshof vasgestel word, het Oberholzer gesê.

- Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: skiet die boer

Lewer kommentaar op hierdie artikel
17 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

trippie.trippertjie sê... Blip, jy kan mos lees Zanele Magwaza-Msibi gee om ! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

X1 xDRIVE20i AT
2012
R 366,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 64,995.00

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2006
R 185,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.