Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Skerp toename in korrupsie

2012-11-11 07:47
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Altesaam 90% van senior bestuurders in die Oos-Kaapse gesondheids­departement het in die 2010-’11-boekjaar sake met die regering gedoen, het Rapport Sondag berig.

'n Totaal van 567 tenders ter waarde van R894 miljoen is ontvang, het die weekblad gesê.

Die ANC het ook wetgewing waarvoor die Staatsdienskommissie (SDK) vra om korrupsie in die staatsdiens te stuit, verlede jaar in die parlement gedwarsboom.

Rapport berig prof. Richard Levin, direkteur-generaal van die SDK, het in die parlement aangevoer ’n “onhoudbare” situasie heers in die staatsdiens, met party senior bestuurders wat tot ses maatskappye besit wat met die regering sake doen.

Die SDK raam dat finansiële wanbestuur en korrupsie in die staatsdiens in die 2011-’12-boekjaar tot R1 miljard kan beloop – sowat tien keer soveel as in 2008-’09, toe dié syfer R100 miljoen was.

Gwede Mantashe, die ANC se sekretaris-generaal, het by navraag geweier om kommentaar te lewer op die SDK se voorstel vir strenger wetgewing, en het gesê korrupsie in die staatsdiens is een van die kwessies wat by die ANC se nasionale kongres in Mangaung bespreek sal word.

– Lees hier meer.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: sa politiek  |  regering  |  anc  |  korrupsie
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
29 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Hans Onrust sê... Rest nog om de lugubere voor ieder rechtgeaard mens verjaardag van de aanvang van dat "Boeremagproces" te herdenken. Daar zit een aantal mensen, 'verdachten' vast, waarschijnlijk als langste voorarrest ter wereld, in een willens en wetens door de ANC geleid en gesmeerd vals politiek spel waarbij de rechtsstaat door het slijk wordt gesleurd in schrille contrast met een vrijheid misbruikende loslopende crimineel Winnie, eveneens een door de ANC geleid en gesmeerd vals politiek spel. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.