Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Skaatser vervolg oor waaghalsige toertjie

2013-02-07 09:37
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – 'n Skaatsplankryer van Kaapstad wat teen sowat 70 tot 80 kilometer per uur in Kloofnekweg in Kaapstad afgeblits het, gaan vervolg word, is Donderdag berig.

Die 24-jarige Decio Lourenco van Tamboerskloof het verlede maand in die pad af geskaats toe ’n munisipale spoedkamera ’n foto van hom geneem het. Beamptes het nou gesê hy gaan vervolg word vir roekelose en nalatige gedrag.

JP Smith, burgemeesterskomiteelid vir veiligheid en sekuriteit, het aan die Cape Times gesê Lourenco sal nie die opsie van 'n boete gegee word nie.

"Die saak sal by die polisie geopen word en ons sal die direkteur van openbare vervolging vra om hom te vervolg."

Teen Donderdagoggend het 'n video van die waaghalsige toertjie meer as 207 000 trefslae op YouTube gehad.

Smith het gesê daar is "geen manier" waarop die stad skaats op openbare paaie sal wettig nie.

Ingevolge die verordening word skaats slegs op openbare paaie toegelaat indien die pad spesifiek vir dié doeleinde ontwerp is.

Marco Morgan van die National Skaters Collective het aan die koerant gesê daar is geen geriewe vir skaatsplankryers nie.

"Dit is 'n vinnig groeiende sport. Indien ons 'n ooreenkoms met die stad kan aangaan vir padsluitings op sekere tye, sal ons nie die verkeer ontwrig nie."

Kyk hier na die video:


       
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: padveiligheid
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
12 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Penellope Jones sê... Hoekom is hulle geskok en watter demokrasie? Die publiek is nog erger geskok oor wat nie - same difference. Die regering wil nie blankes in die regering he nie, so vir dieselfde rede kan daardie mense seker so besluit? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.