Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Situasie in wyngebiede 'plofbaar'

2012-11-15 17:55
Tweets Share Share line Print

Wolseley – Stakende plaaswerkers het 'n oproep om terug te keer werk toe, geïgnoreer en eis dat stappe gedoen word teen die polisielede wat verantwoordelik is vir die dood van een van hul kollegas.

Die polisie het die situasie as "plofbaar" beskryf en onrus is in verskeie dorpe en nedersettings buite Kaapstad aangemeld.

In Wolseley, waar 'n plaaswerker Woensdag dood is in gevegte met die polisie, het werkers gesê die staking is nog nie verby nie en hulle weier om terug te keer werk toe tensy daar nie voldoen is aan hul eise nie.

Die regering en Cosatu het vroeër beweer dat werkers ingestem het om die twee week lange staking af te las terwyl die sektor se minimumloon van R70 hersien word.

Betogers het egter gesê hulle weier om terug te keer na die streek se plase tensy hul loon na minstens R150 verhoog word.

"Dit is nie verby vir ons nie. Ons gaan voort [met die staking]," het Mandla Betshe, 'n 19-jarige seisoenwerker, gesê.

"Hulle wens dit kan verby wees."

Pieter Opperman (38), wat R80 per dag verdien, het ook gesê "die staking is nie verby nie".

"As ons R150 kry, sal ek teruggaan werk toe, want dan weet ek kan kan kos op die tafel sit vir my gesin en na myself omsien."

Te midde van die betogings het 'n afvaardiging van werkers 'n lys van eise aan die polisie oorhandig. Hulle eis ondermeer dat die plaaslike polisiekaptein afgedank word. Dít volg ná die dood van die 28-jarige Michael Daniels.

Behalwe vir betogings in Wolseley, het die polisie ook onrus in die dorpe van De Doorns, Ceres en Swellendam aangemeld.

"Polisiebeamptes is in al die gebiede wat geraak word ontplooi om wet en orde te handhaaf en om die publiek te beskerm," het lt.kol. André Traut van die Wes-Kaapse polisie gesê.

Intussen het Agri Wes-Kaap gesê hy probeer nog 'n skadebepaling van die stakings doen.

"Dit is ergste vlak van onrus deur werkers wat die Wes-Kaap al beleef het," het Porchia Adams, woordvoerder, gesê.

"Die myne en al die ander sektore kan vir hulself praat, maar vir die landbousektor is dit al die ergste wat ons beleef het."

–  Volg Nuus24 op Twitter

- AFP

Lees meer oor: de doorns  |  stakings
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
24 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Kevin Sadie sê... Hy was seker oppad werk toe. Hulle werk snaakse skofte Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Northwold - 20:37 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bellairs Drive
  • Thursday Pretoria - 18:17 PM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Lois Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Financial Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Head of tax/ senior tax specialist

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.