Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Situasie in Sasolburg vererger, sê polisie

2013-01-21 14:12
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Twee vragmotors is Maandag deur inwoners van die Zamdela- informele nedersetting in Sasolburg aan die brand gesteek, het die polisie in die Vrystaat, gesê.

"'n Vragmotor wat 'n paar meter ver van die polisiekantoor gestaan het, is deur die skare verwoes. Dit is nou aan die brand," het konst. Peter Kareli gesê.

"Nóg 'n vragmotor word op die R82 verwoes. Die situasie is besig om te vererger."

Kareli het gesê die provinsiale polisiebestuur het in die gebied aangekom om te kyk wat hulle kan doen en intussen is nóg polisiebeamptes na die township gestuur.

Die betogings het Sondag begin nadat die munisipaliteit inwoners ingelig het oor nuwe planne vir die samesmelting van die Metsimaholo- en Ngwathe-munisipaliteit, het Beeld berig.

'n Polisievoertuig was vroeër vasgekeer in die modder en betogers het die beamptes in die voertuig aangeval.

"Waterkanonne en rubberkoeëls is gebruik om die betogers in bedwang te bring. Die helikopter skiet ook rubberkoeëls," het Kareli gesê.

Richard Baloyi, minister van samewerkende regering, sal na verwagting Maandagmiddag met beamptes van die Fezile Dabi-munisipaliteit vergader om die betogers se griewe te bespreek.

Sowat 90 mense is Sondag in hegtenis geneem en staan tereg op aanklag van openbare geweld nadat hulle winkels in die woonbuurt geplunder het.

"Nóg mense is omstreeks 03:00 vanoggend [Maandag] in hegtenis geneem nadat hulle winkels geplunder het," het Kareli gesê.

Die getal mense wat sedert Sondag in hegtenis geneem is, is nog nie bekend nie, maar sowat 150 mense is na raming agter tralies.

Diegene wat Sondag in hegtenis geneem is sal na verwagting Maandag in die Sasolburg-landdroshof verskyn.
       
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: sasolburg  |  betogings  |  geweld
VOLGENDE OP NUUS24X

FW vaar uit teen pessimiste

2013-05-21 18:52

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
39 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Chris Barton sê... “Hoe kan jy jou eie land so slegsê?” - maklik, want julle het hom deur julle anusse getrek. Het hom mos lekker op 'n skinkbord gekry. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday North Riding - 19:05 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Witkoppen Road
  • Tuesday Bramley - 18:52 PM
    Road name: Corlett Drive
    TRAFFIC LIGHTS short-timing at M1 Highway
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.