Sigaretstompie kelder plaasmoordenaar

2011-06-20 20:53
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Spoeg op ‘n sigaretstompie wat gevind is op die toneel waar ‘n vrou vermoor is op ‘n melkplaas by Cullinan drie jaar gelede, het verseker dat haar moordenaar skuldig bevind is.

Tumelo Shakes Monakedi (27) van Refilwe is Maandag in die Hooggeregshof in Pretoria skuldig bevind op aanklag daarvan dat hy Connie Janneke (61) op die Du Plooy-melkplaas naby Cullinan vermoor het.

Janneke se lyk is op 21 Januarie 2008 op haar bed gevind nadat sy nie vir werk opgedaag het nie.

Haar hande en voete was agter haar rug vasgebind en ‘n handoek was styf om haar nek gebind.

Slegs haar selfoon was weg.

‘n Venster is gebreek om toegang tot ‘n kothuis langs die hoofhuis op die plot in Kaalfontein te kry.

Janneke is laas lewendig gesien toe sy die vorige aand op die stoep oor haar selfoon gepraat het.

Sy het slegs vier dae vroeër uit Kempton Park na die plaas getrek.

Monakedi is met die misdaad verbind deur DNS wat in spoeg op ‘n sigaretstompie, wat binne die kothuis gevind is, was.

‘n Kenner het getuig dat slegs een in 23 miljard mense se DNS by dié op die sigaretstompie sal pas.

- Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: dns  |  plaasmoorde

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

penelope.jones.144 sê... Ons sal in die toekoms dalk soos ou mugabe medici in die buiteland moet besoek ..... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

X1 xDRIVE20i AT
2012
R 366,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 64,995.00

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2006
R 185,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.