Siekte wat broers eis geïdentifiseer

2010-09-10 16:12
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Sindroom wat verband hou met die Epstein Barr-virus is geïdentifiseer as die oorsaak van twee broers se dood in die Olivedale-hospitaal, het die hospitaal Vrydag gesê.

“Die siekte wat onlangs twee broers se lewens by die Netcare Olivedale-hospitaal geëis het, is gediagnoseer,” het Robert Jordaan, algemene bestuurder van die hospitaal, gesê.

“Soos baie mense weet, is die Epstein Barr-virus (wat klierkoors veroorsaak), ‘n baie algemene siekte wat 95% van mense in vroeë volwassenheid opdoen,” het Jordaan professor Lucille Blumberg van die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes aangehaal.

“Dit is tipies ‘n matige, self-beperkte siekte wat geen nadelige oorsake het nie. Party mense herstel volkome daarvan.

“In uitsonderlike gevalle , in ‘n baie klein hoeveelheid mense, lei dit tot ‘n sindroom wat ‘n disproporsionele reaksie tot die Epstein Barr-virus het en wat gevolglik daartoe lei dat organe ingee.”

Die sindroom raak minder as een miljoen individue met die Epstein-Barr-virus infeksie.

Mense wat in kontak met die broers was is in geen gevaar nie en kontak-monitering is gestaak.

Volg Nuus24 op Twitter

 

- SAPA

Lees meer oor: hospitale  |  siektes

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

penelope.jones.144 sê... Ons sal in die toekoms dalk soos ou mugabe medici in die buiteland moet besoek ..... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

X1 xDRIVE20i AT
2012
R 366,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 64,995.00

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2006
R 185,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.