'Siek polisielede kos staat meer as R771 m'

2011-10-12 13:15
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Polisielede wat verlede jaar afwesig was by die werk weens siekte, het die belastingbetaler meer as R771 miljoen gekos, het die Vryheidsfront Plus (VF+) in ‘n verklaring gesê.

Volgens die verklaring wat Woensdag uitgereik is, is dit ‘n toename van 40% teenoor 2009. ‘n Totaal van 1,5 miljoen werksdae het hierdeur verlore gegaan.

Dít is volgens die jaarverslag van die polisie in die tydperk vanaf 1 Januarie 2010 tot 31 Desember 2010.

“Wat werklik kommerwekkend is, is die 40% toename van siek lede en dat hoogs geskoolde en geskoolde lede die meeste siek is,” meen Pieter Groenewald, hoofwoordvoerder vir die polisie van die VF+.

“Hierdie kategorie van lede vorm die kern van die polisiediens wat misdaad moet ondersoek. Die syfers toon dat daar ‘n ernstige probleem is wat aandui dat polisielede in hierdie kategorieë of oorwerk is of onder te veel druk en spanning geplaas word...”

Volgens Groenewald neem hierdie probleem jaarliks toe en volgens die jaarverslag het 138 839 lede verlede jaar siekverlof of permanente of tydelike onbevoegdheidsverlof geneem.
“Dit is meer as 50% van die totale polisiemag.”

Groenewald sê genl. Bheki Cele, nasionale polisiekommissaris, “moet sê wat hy gaan doen om die probleem op te los.”

Volg Nuus24 op Twitter 

- Nuus24

Lewer kommentaar op hierdie artikel
24 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

penelope.jones.144 sê... Ons sal in die toekoms dalk soos ou mugabe medici in die buiteland moet besoek ..... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

X1 xDRIVE20i AT
2012
R 366,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 64,995.00

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2006
R 185,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.