Shoprite moes hoes ná bokse op vrou val

2012-02-02 13:55
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Oos-Kaapse vrou het R100 000 van Shoprite/Checkers ontvang nadat ‘n boks gevriesde groente op haar geval het, het Dispatchonline Donderdag berig.

Die hooggeregshof in Port Elizabeth het 'n eis van R100 000 aan die 46-jarige Delene Minnie Adams toegestaan nadat sy die winkelgroep oorspronklik vir R300 000 gedagvaar het.

‘n Toring bokse met gevriesde groente het in Junie 2008 in een van die winkelgange in die Shoprite in Cleary Park omgeval en het Adams, wat van Port Elizabeth is, op die skouer getref.

Adams het beweer dat werkers van Shoprite nalatig was, aangesien hulle nie die groentebokse weggepak het of mense gewaarsku het om versigtig te wees nie.

Dokters het getuig dat Adams nekspiere beseer het, sowel as gevoeligheid in haar gewrigte, spiere, senings en ander weefsel opgedoen het. Sy het beperkte beweging van haar regter skouer en nek ervaar, sowel as skouerspasmas en pyn in haar regterskouer.

Die ma van drie het by ‘n battery-fabriek gewerk en bring die grootste deel van haar dag op haar voete deur.

Sy kon nie meer swaar pakkies dra of sekere huishoudelike take uitvoer nie.

Die koste van toekomstige mediese uitgawes en algemene skade sou deur die hof bepaal word.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- SAPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
14 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

penelope.jones.144 sê... Ons sal in die toekoms dalk soos ou mugabe medici in die buiteland moet besoek ..... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

X1 xDRIVE20i AT
2012
R 366,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 64,995.00

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2006
R 185,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.