Shiceka skuldig aan wanadministrasie

2011-10-14 10:49
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Adv. Thuli Madonsela, Openbare Beskermer (OB), het Sicelo Shiceka, minister van plaaslike regering en tradisionele sake, skuldig bevind aan wanadministrasie en die misbruik van openbare fondse en het die president gevra om "ernstige aksie" teen hom te oorweeg.

Sy het gesê Shiceka het die destydse waarnemende president, Kgalema Motlanthe, doelbewus mislei oor 'n reis na Switserland omdat hy twee keer sy meisie in die tronk besoek het.

Madonsela het gesê Shiceka het vir haar gejok deur te ontken dat hy die gevangenis in Berne besoek het en sodoende die etiese gedragskode vir lede van die uitvoerende gesag verontagsaam het.

Sy het gevra dat die direkteur-generaal in die presidensie haar binne 60 dae in kennis stel van die aksie wat teen Shiceka geneem is.

Madonsela het in September 'n voorlopige verslag aan pres. Jacob Zuma oorhandig en 'n beroep op hom gedoen om stappe teen Shiceka te doen nadat daar bevind is dat hy meer as R1 miljoen spandeer het op persoonlike reise en hotelle.

Shiceka is sedert Februarie met siekteverlof.

Die OB het haar finale verslag aan die parlement se portefeuljekomitee oor justisie en grondwetlike ontwikkeling oorhandig.

– Lees meer hier

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

penelope.jones.144 sê... Ons sal in die toekoms dalk soos ou mugabe medici in die buiteland moet besoek ..... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

RENAULT

Clio 1.4 Expression 5-dr
2006
R 99,999.00

ISUZU

KB300 DTEQ D-Cab LX AT Dsl PU MY07
2011
R 299,994.00

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 180,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.