Shiceka sal betaal, beloof Zuma

2011-04-28 13:59
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Stappe sal teen Sicelo Shiceka, minister van samewerkende regering en tradisionele sake, geneem word as dit aan die lig kom dat hy wel belastinggeld en staatshulpbronne misbruik het, het pres. Jacob Zuma Donderdag gesê.

"Daardie saak word baie aktief hanteer... en sodra ons 'n slotsom bereik sal ons aksie neem," het Zuma aan verslaggewers by Luthuli-huis in Johannesburg gesê.

Shiceka, wat sedert Februarie op siekverlof is, het na bewering belastinggeld gebriuk vir vlugte en verblyf by luukse hotelle. Hy het na bewering ook staatshulpbronne gebruik om sy huis in die Oos-Kaap te bou.

Die Sunday Times het vroeër berig dat munisipale vragmotors gebruik is om water te vervoer na die bouperseel by Ingquza, terwyl water nie aan die gemeenskap self voorsien kon word nie.

Daar word verder beweer dat 'n geteerde straat van R32 miljoen verby Shiceka se huis aangelê is, terwyl lede van die gemeenskap met grondpaaie tevrede moet wees.

- Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: sicelo shiceka  |  korrupsie

Lewer kommentaar op hierdie artikel
23 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

penelope.jones.144 sê... Ons sal in die toekoms dalk soos ou mugabe medici in die buiteland moet besoek ..... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

RENAULT

Clio 1.4 Expression 5-dr
2006
R 99,999.00

ISUZU

KB300 DTEQ D-Cab LX AT Dsl PU MY07
2011
R 299,994.00

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 180,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.