Shiceka in die sop, wys uitgelekte verslag

2011-09-29 07:03
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Nog ’n minister kan voor stok gekry word wanneer die openbare beskermer (OB) volgende maand ’n verslag oor die beweerde verkwisting van belastingbetalersgeld bekend maak.

Die OB se voorlopige verslag oor die aantygings van wanbesteding teen Sicelo Shiceka, minister van samewerkende regering en tradisionele sake, het vandeesweek aan die media uitgelek.

Adv. Thuli Madonsela, die OB, stel volgens Business Day in die verslag voor dat pres. Jacob Zuma ernstige stappe oorweeg teen Shiceka, wat sedert Februarie op onbepaalde siekteverlof is.

Die parlement se staande komitee vir etiek en ledebelange het die OB versoek om bewerings te ondersoek dat Shiceka meer as R350 000 bestee het om ’n vriendin in ’n Switserse tronk te besoek en R640 000 aan luukse hotelverblyf in Kaapstad. Hy het na bewering ook duisende rande aan vliegkaartjies vir familielede bestee.

Dit sal die tweede keer vanjaar wees dat Madonsela in ’n verslag voorstel dat Zuma stappe teen ’n minister oorweeg. Me. Gwen Mahlangu-Nkabinde, minister van openbare werke, is in twee OB-verslae veroordeel vir haar rol in die omstrede huurooreenkomste vir polisiehoofkantore.

Die OB het glo bevind Shiceka het R546 864 op sy nie-amptelike besoek aan Switserland verkwis.

Madonsela het haar teleurstelling uitgespreek oor Business Day se besluit om die uitgelekte verslag te publiseer.

Sy het gesê dit is onwettig om inligting in voorlopige verslae te publiseer en die OB oorweeg regstappe. 

– Volg Nuus24 op Twitter

- Beeld

Lewer kommentaar op hierdie artikel
23 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

penelope.jones.144 sê... Ons sal in die toekoms dalk soos ou mugabe medici in die buiteland moet besoek ..... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Network Engineer (CCNP and CCSP)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

RENAULT

Clio 1.4 Expression 5-dr
2006
R 99,999.00

ISUZU

KB300 DTEQ D-Cab LX AT Dsl PU MY07
2011
R 299,994.00

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 180,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.